Bou 'n veiliger,
meer betroubare internet.

Ons het vandag Google-spanne oor die wêreld heen wat met privaatheid, sekuriteit, inhoudverantwoordelikheid en gesinsveiligheid werk. Ons Google Veiligheidsontwerpsentrums in München en Dublin help om hierdie internetveiligheidwerk te rig onder leiding van ervare spanne ingenieurs, beleidspesialiste en onderwerpkenners.

München-sentrum
GSEC München

Ons München-sentrum spesialiseer in privaatheid- en sekuriteitontwerp.

Vind uit hoe
Dublin-sentrum
GSEC DUBLIN

Ons Dublin-sentrum spesialiseer in inhoudverantwoordelikheid.

Ontdek hoe
Ons benadering tot
veiligheidsontwerp.

Ons praat met mense oor die wêreld heen om hul kwellings oor internetveiligheid te verstaan. Ons gee ons spanne kundiges ruimte, inspirasie en ondersteuning om die volgende generasie oplossings te ontwikkel om aanlyn veiligheid te help verbeter.

Verstaan

Ons vra en luister om huidige en toekomstige bedreigings vir internetveiligheid te verstaan

Ontwikkel

Ons ontwikkel nuwe en relevante ontwerpoplossings as antwoord

Bemagtig

Ons bemagtig mense om hulself veilig te hou met nutsmiddels, geleenthede, hulpbronne en inisiatiewe

Vennoot

Ons werk saam met beleidmakers om kennis te deel en moeilike kwessies aan te spreek

Innovasie

Vind uit hoe ons veiligheidstegnologie skep en deel, wat die bedryfstandaarde vir almal verhoog.