Elke Google-produk is
ontwerp vir veiligheid.

Miljarde mense gebruik Google elke dag om betroubare inligting te kry, by hul bestemming te kom, met geliefdes in aanraking te kom en meer. Wanneer jy ons produkte en dienste gebruik, is dit ons verantwoordelikheid om jou persoonlike inligting privaat, veilig en beveilig te hou.

E-pos wat jou
private inligting veilig hou.
'n Skootrekenaar en foon met Gmail
Sekuriteit waaroor jy nooit
hoef te dink nie.
'n Skootrekenaar en foon met Chrome
Verken die wêreld,
beheer jou privaatheid.
'n Foon met Maps
Jou YouTube-ervaring
is onder jou beheer.
'n Skootrekenaar en foon met YouTube
Google Foto's, 'n veilige tuiste
vir die lewe se herinneringe.
'n Skootrekenaar en foon met Foto's
Die platform
wat ontwerp is om te beskerm.
Android-toestelle
Die veiliger manier om te Vergader.
'n Skootrekenaar en foon met Vergader
Verken meer maniere waarop ons
jou aanlyn veilig hou.