Ons help jou om
digitale grondreëls vas te stel met Family Link.

Family Link help jou om jou kinders se rekeninge en toestelle te bestuur wanneer hulle aanlyn is. Jy kan programme bestuur, 'n ogie hou op skermtyd, en help om digitale grondreëls vir jou gesin vas te stel.

Stel grense vas
vir jou gesin aanlyn.
'n Foon wat wys hoe jy die Family Link-program kan gebruik om daaglikse limiete vir 'n toestel te stel
Het jy 'n bietjie hulp nodig?

Raadpleeg ons Gesinsgids vir hulp om jou gesin se digitale grondreëls te bedink. Met wenke om gesprekke oor tegnologie met jou kinders te begin, kan jy en jou gesin die digitale wêreld met groter vertroue betree.

Verken Gesinsgids
Bestuur toegang tot wat jou
kinders aanlyn kan ontdek.
Gesinsvriendelike ervarings

Kom meer te wete oor die maniere waarop Google-produkte gebou is met jou gesin se veiligheid in gedagte.