Die veiliger manier om aan te meld by al jou aanlyn rekeninge.

Jy behoort nie te sukkel om by jou aanlyn rekeninge aan te meld nie. Dit behoort vinnig en maklik te wees sonder dat jy jou hoef te bekommer dat jou persoonlike inligting dalk onbeskerm is.

Ons ingeboude stawingnutsgoed en -dienste word ontwerp om jou te help om vinnig en veilig by jou gunstelingapps en -dienste aan te meld.

Wagwoordkontrole: Versterk jou Google-rekening se sekuriteit

Voer ’n wagwoordkontrole uit om al jou aanlyn rekeninge te beskerm. Toets hoe sterk jou wagwoorde is, gaan na of jy enige een meer as een keer gebruik het, en vind uit of enige een gekompromitteer is.

Voer ’n kontrole uit
Verken meer maniere waarop ons
jou aanlyn veilig hou.