Die veiliger manier om te soek.

Meer as net wagwoorde: Probeer Google se veiligste aanmeldnutsgoed

Dit is Wêreldwagwoorddag – beveilig jou rekeninge. Verbeter hoe jy aanmeld met Google se gevorderde stawing – van aanmelding by jou Google-rekening met ’n toegangsleutel tot die ontsluiting van duisende apps en werwe met Aanmeld met Google.

Ons verbeteringe in kubersekuriteit
Kom meer te wete
Ons bou privaatheidnutsgoed
wat jou in beheer plaas.
Het jy 'n bietjie hulp nodig?
Doen 'n kontrolering.

Sekuriteitkontrole

Verbeter jou sekuriteit

Kry gepersonaliseerde aanbevelings om jou Google-rekening veiliger te maak.

Privaatheidskontrole

Beheer jou privaatheid

Ons sal stap vir stap saam met jou deur die belangrikste privaatheidinstellings gaan sodat jy kan kies wat reg is vir jou.

Verken hoe Google help
om almal aanlyn veilig te hou.