Die veiliger manier om te soek.
Ons verbeteringe in kubersekuriteit
Veiligblaai beskerm
5 miljard toestelle,
insluitend joune.
Google Play Beskerming
skandeer elke dag
100 miljard programme.
Gmail blokkeer elke dag
meer as 100 miljoen
uitvissingpogings.
-
Veiligblaai beskerm
5 miljard toestelle,
insluitend joune. -
Google Play Beskerming
skandeer elke dag
100 miljard programme. -
Gmail blokkeer elke dag
meer as 100 miljoen
uitvissingpogings.
Ons bou privaatheidnutsgoed
wat jou in beheer plaas.
wat jou in beheer plaas.
-
Privaatheid- en sekuriteitinstellings wat maklik is om te gebruik, alles op een plek.
-
Skakel dit aan. Skakel dit af. Jy beheer watter data in jou rekening gestoor word.
-
As jy dit kan soek, daardeur kan blaai, of dit kan kyk, kan jy dit in jou rekening uitvee.
Het jy 'n bietjie hulp nodig?
Doen 'n kontrolering.
Doen 'n kontrolering.
Sekuriteitkontrole
Verbeter jou sekuriteit
Kry gepersonaliseerde aanbevelings om jou Google-rekening veiliger te maak.
Privaatheidskontrole
Beheer jou privaatheid
Ons sal stap vir stap saam met jou deur die belangrikste privaatheidinstellings gaan sodat jy kan kies wat reg is vir jou.
Verken hoe Google help
om almal aanlyn veilig te hou.
om almal aanlyn veilig te hou.
In ons produkte
Vind uit hoe jou veiligheid in al Google se produkte beskerm word.
Sekuriteit en privaatheid
Vind uit hoe Google jou private inligting beskerm en jou in beheer plaas.
Inhoudveiligheid
Vind uit hoe ons betroubare inligting lewer om ’n veiliger internet vir almal te skep.
Gesinsveiligheid
Vind uit hoe Google jou help om te bestuur wat aanlyn reg is vir jou gesin.
Kubersekuriteit
Vind uit hoe ons meer mense aanlyn veilig hou as enigiemand anders ter wêreld.
-
In ons produkteVind uit hoe jou veiligheid in al Google se produkte beskerm word.
-
Sekuriteit en privaatheidVind uit hoe Google jou private inligting beskerm en jou in beheer plaas.
-
InhoudveiligheidVind uit hoe ons betroubare inligting lewer om ’n veiliger internet vir almal te skep.
-
GesinsveiligheidVind uit hoe Google jou help om te bestuur wat aanlyn reg is vir jou gesin.
-
KubersekuriteitVind uit hoe ons meer mense aanlyn veilig hou as enigiemand anders ter wêreld.